Clientweb

Clientweb

Ons Passie is om mense te maak praat.

Kontak ons: E-Pos: admin@clientweb.co.za, Foon: (+27) 61 477 7610
Welkom
  • By Ons Tuiste
  • By Clientweb
Vir Ons Gaan
  • Dit Oor Diens
  • Dit Oor Oplossings
  • Dit Oor Ondersteuning
!
  • Ons sukses word gemeet aan die sukses van ons kliënte.
  • Onafhanklike denke word bevorder en ‘n vennootskap van samewerking is die norm.
  • Foute word leergeleenthede.
  • Individue weet dat hulle werklik ‘n verskil kan maak.
  • Beide stabiliteit van dienste en innoverende oplossings is noodsaaklik.
  • Sorg vir mekaar, gesteld is op hulle diens gehalte en ook kliënte se tevredenheid.
  • Herken en verwelkom diversiteit.
  • Lei deur ‘n voorbeeld.
  • Verbind is tot ‘n sterk werksetiek en streef daarna om uit te blink.
  • Gee krediet waar krediet toekom.
  • Uitstekende gehalte diens te verskaf aan ons kliënte deur ingesteld te wees op hul behoeftes, op hul terugvoer te reageer en hulle in staat te stel om in harmonie met ons te werk.
  • Die werf, behou en bevorder van ‘n diverse werksmag.
  • Mense kan vertrou – dat ons doen wat ons sê en aanvaar ons aanspreeklikheid.
Ons bied aan
  • Ondersteunings
  • Herstel
  • Hosting
Dienste

Dienste

Ons bied IT & Hardware en Afstandsondersteuning.

Antivirus Sagteware

Beskerm jou toestelle teen bedreigings. Ons het ook 24/7 monitering dienste.

Web werf bediening / Web Ontwerp

Kry jou maatskappy vandag aanlyn met 'n splinternuwe webwerf!

Hardeware Herstelwerk en Verkope

Herstelwerk, instandhouding en verkope van hardeware

Program ontwikkeling

Mobiele program ontwikkeling vir mobiele toestelle, soos tablette of selfone.

Ons span beskik oor die nodige vaardighede om u te help met u I.T vereistes.

Ons het 'n oplossing vir jou.

Ons Portefeulje Vir

Nog Interessante Webtuistes

Kontak
  • inligting
  • Ons

 

 

 Gauteng, Suid Afrika  

 E-pos :admin@clientweb.co.za

  Foon: +2761 477 7610

Whatsapp: +2761 477 7610

Open chat